Marydale

Marydale
Marydale is in Noord-Kaap
Marydale
Marydale
 Marydale se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°24′20″S 22°6′18″O / 29.40556°S 22.10500°O / -29.40556; 22.10500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitSiyathemba
Stigting1902
Oppervlak
 • Totaal63,35 km2 (24,46 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 623
 • Digtheid41/km2 (110/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.7%
 • Indiërs/Asiërs1.3%
 • Bruin mense84.8%
 • Swart mense10.9%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.0%
 • Xhosa 1.0%
 • Engels 0.9%
 • Ander 2.1%
Poskode (strate)
8910
Poskode (posbusse)
8910
Skakelkode054
Webwerf'n Webwerf oor Marydale

Marydale is 'n dorpie in die Noord-Kaap wat in 1902 deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk gestig is en so genoem is na die vrou van G.P. Snyman, eienaar van die plaas Kalkput waarop die dorpie uitgelê is. Die bevolking is sowat 2 600. Die N10 nasionale pad gaan by die dorpie verby en die R383-streekroete kruis die N10 ook hier.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Marydale". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy