’n Mik-en-druk-kamera, ook genoem ’n kompakte kamera, is ’n kamera wat ontwerp is om op ’n eenvoudige manier te werk. Die meeste gebruik outomatiese fokus en beligting. Die meeste het ook ’n ingeboude, outomatiese flitslig.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.