Die spore van die swamspesieBauerago vuyckii is elk omtrent 14 µm in deursnee, of effe groter as 'n rooibloedsel (5 tot 10 µm in deursnee).'n Menslike haar het 'n deursnee van sowat 20 tot 40 µm. Die foto beslaan 'n reghoek van 600 µm by 400 µm.
'n Mikrometer (simbool: µm) is 'n lengtemaat wat van die SI-basiseenheid vir lengte, die meter, afgelei is en is 'n miljoenste van 'n meter (0,000001 m). Dit word uitgedruk as 1x10-6 m.