Mirfak

Mirfak
Mirfak se ligging (in die rooi sirkel).
Mirfak se ligging (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Perseus
Bayer-naam Alpha Persei
Spektraaltipe F5 Ib[1][2]
Soort Superreus
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 03h 24m 19.37009s[3]
Deklinasie +49° 51′ 40.2455″[3]
Skynmagnitude (m) 1,806[1]
Absolute magnitude (M) -5,1[2]
B-V-kleurindeks  +0,483[4]
U-B-kleurindeks  +0,38[4]
Besonderhede
Massa (M) 8,5 ± 0,3[1]
Radius (R) 68 ± 3[5]
Ouderdom (jaar) 41 miljoen[1]
Temperatuur (K) 6 350 ± 100[1]
Afstand (ligjaar) 510
Rotasiespoed (km/s) 20[6]
Metaalinhoud [Fe/H] -0,02[7]
Ander name
Mirphak, Marfak, Algeneb, Algenib, α Persei, 33 Persei, BD+49 917, CCDM J03243+4951A, FK5 120, GC 4041, HD 20902, HIP 15863, HR 1017, IDS 03171+4930 A, PPM 46127, SAO 38787, WDS J03243+4952A
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Mirfak (ook bekend as Alpha Persei of α Per) is die helderste ster in die noordelike sterrebeeld Perseus, ook helderder as die sterrebeeld se bekendste ster, Algol. Mirfak het ’n skynbare magnitude van 1,8[8] en is ’n sirkumpolêre ster by middenoordelike breedtegrade.

Die ster lê in die middel van ’n sterreswerm: die Alpha Persei-swerm, wat na die ster genoem is, of Melotte 20, wat maklik met ’n verkyker gesien kan word en baie van die sterrebeeld se dowwer sterre insluit.[9] Volgens parallaksmetings is Mirfak sowat 510 ligjare van die Son af.[3]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mnras402_2_1369
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named rmaa46_331
  3. 3,0 3,1 3,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa474_2_653
  4. 4,0 4,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named clpl4_99
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aj118_6_3032
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named csrv
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aj121_4_2159
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa485_1_303
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named kaler

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy