Modimolle

Nylstroom

Modimolle
Nylstroom is in Limpopo
Nylstroom
Nylstroom
 Nylstroom se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°42′S 28°24′O / 24.700°S 28.400°O / -24.700; 28.400
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikWaterberg
MunisipaliteitModimolle–Mookgophong
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal83,3 km2 (32,2 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal41 988
 • Digtheid504/km2 (1 310/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense11.2%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense0.5%
 • Swart mense87.5%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho62.2%
 • Afrikaans11.1%
 • Tsonga9.7%
 • Tswana4.8%
 • Ander12.2%
Poskode (strate)
0510
Poskode (posbusse)
0510
Skakelkode014

Nylstroom, amptelik Modimolle ("Plek van die Geeste"), is 'n dorp in die Waterberg-streek van die Suid-Afrikaanse Limpopoprovinsie, sowat 135 kilometer noord van Pretoria. Die ekonomiese basis van Nylstroom is landbou (met sitrusvrugte en druiwe as die vernaamste produkte), veeteelt en toerisme.

  1. 1,0 1,1 1,2 Som van die Hoofplekke Phagameng en Modimolle tydens die 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy