Moorea

Moorea
Inheemse naam: Mo'orea
’n Uitsig op Moorea vanuit die lug.
’n Uitsig op Moorea vanuit die lug.
Geografie
Ligging Stille Oseaan
Koördinate 17°32′S 149°50′W / 17.533°S 149.833°W / -17.533; -149.833
Argipel Geselskapseilande

Hoogste punt Berg Tohivea, 1 207 m
Administrasie
Vlag van Frankryk Frankryk
Franse oorsese gebied Frans-Polinesië

Hoofstad Afareaitu
Grootste stad Pao Pao–Maharepa
(4 244 inwoners)

Demografie
Bevolking 16 191[1]

Moorea of Mo'orea is ’n eiland in Frans-Polinesië, een van die Bowindse Eilande van die Geselskapseilande, 17 km noordwes van Tahiti. Die eintlike spelling is Mo'ore'a, wat "geel akkedis" beteken in Tahitiaans: mo'o = "akkedis" ; re'a = "geel". ’n Ouer naam is Aimeho, soms Aimeo of Eimeo gespel. Vroeë Westerse koloniste en reisigers het daarna verwys as Yorkeiland.

  1. Institut Statistique de Polynésie Française (ISPF). "TABLEAU II Population des communes et communes associées de Polynésie française" (PDF) (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 28 Oktober 2014. Besoek op 2 Desember 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy