Moraceae

Moraceae
Tydperk: 80–0 m. jaar gelede
Kryt - Hede
Castilla elastica
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Gaudich.[1]
Tribus en genera

Sien teks

Moraceae is die vy- en moerbei-familie wat hoort tot die orde Rosales. Hierdie familie is groot en sluit die gekweekte vy- en moerbeibome in wat albei ingevoer is. In Suid-Afrika is die bekendste genus Ficus wat alle inheemse vyebome insluit. Daar is wêreldwyd 1000 spesies wat hoort tot die familie waarvan 40 in Suider-Afrika voorkom en almal is bome.

  1. Angiosperm Phylogeny Group (2009). "An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III" (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society. 161 (2): 105–121. doi:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 6 Julie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy