Moroni

Moroni
موروني

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Comore-eilande Comore-eilande
 Eiland Grande Comore
 Koördinate 11°42′S 43°15′O / 11.700°S 43.250°O / -11.700; 43.250
 Stigting 10de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 30 vk km
 Hoogte bo seevlak 29 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 54 000
 - Bevolkingsdigtheid 1 800/vk km
 Tydsone UTC +3
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Moroni (Arabies: موروني Mūrūnī) is die hoofstad (sedert 1958) en die grootste stad van die Comore-eilande, 'n eilandnasie in Oos-Afrika in die Indiese Oseaan. Die stad is aan die weskus van die eiland Grande Comore, die Comore se grootste eiland, geleë. In 2011 het die stad 'n bevolking van 54 000 gehad en 'n oppervlakte van 30 km².


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy