Mosselbaai Mossel Bay | |
---|---|
Uitsig oor Mosselbaai | |
Koördinate: 34°11′00″S 22°08′00″O / 34.18333°S 22.13333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Tuinroete |
Munisipaliteit | Mosselbaai |
Stigting | 1848 |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,2 km2 (16,3 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 59 031 |
• Digtheid | 1 399/km2 (3 620/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 17.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.5% |
• Bruin mense | 40.9% |
• Swart mense | 40.1% |
• Ander | 0.9% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 57.4% |
• Xhosa | 30.7% |
• Engels | 6.9% |
• Sotho | 1.5% |
• Ander | 3.5% |
Poskode (strate) | 6506 |
Poskode (posbusse) | 6500 |
Skakelkode | 044 |
Mosselbaai (Engels: Mossel Bay, Xhosa: Mosselbayi) is 'n dorp in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika met 59 000 inwoners (2011). Dit is oos van die Kaap die Goeie Hoop en wes van George geleë. Die N2 nasionale pad gaan as 'n snelweg verby die dorp.
Mosselbaai het in 2019 vyf blouvlagstrand gesertifiseerde strande, by name Santosstrand, De Bakke, Hartenbosstrand, Klein-Brakrivier en Glentanastrand.[2]