Musina

Musina

voorheen Messina
Musina is in Limpopo
Musina
Musina
 Musina se ligging in Limpopo
Koördinate: 22°20′17″S 30°02′30″O / 22.33806°S 30.04167°O / -22.33806; 30.04167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitMusina
Stigting1968
Oppervlak
 • Totaal109,38 km2 (42,23 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal42 678
 • Digtheid390/km2 (1 000/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.1%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense93.3%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Venda 48.8%
 • Sotho 11.7%
 • Noord-Sotho 10.4%
 • Engels 5.4%
 • Ander 23.7%
Poskode (strate)
0900
Skakelkode015
Webwerfhttp://www.musina.gov.za
Hierdie artikel handel oor 'n dorp in die noorde van Suid-Afrika. Vir die stad in Italië, sien Messina.

Musina (voorheen Messina), is 'n dorp in die noorde van Suid-Afrika in die Limpopoprovinsie. Musina het 'n bevolking van sowat 43 000 mense. Die N1 nasionale pad gaan deur Musina; noord na Beitbrug en suid na Louis Trichardt. Musina is die noordelikste dorp in Suid-Afrika en is 2 000 km vanaf Kaapstad.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Musina". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy