Nadir

Die senit en nadir van 'n waarnemer.

Die nadir (van Arabies نظير nathir, "teenoorgesteld") is in sterrekunde die punt reg teenoor die senit, en dus die punt reg onder die waarnemer. Die senit, daarenteen, is reg bo die waarnemer se kop.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy