Naeltjie

Naeltjie
Inligting en eksterne bronne
Die naeltjie is ’n uitstaande, plat of hol litteken wat oorbly nadat die naelstring geknip is.
Die naeltjie is ’n uitstaande, plat of hol litteken wat oorbly nadat die naelstring geknip is.
Inligting
Latyn Umbilicus
Ligging Abdomen
Slagaar Naelslagaar
Aar Naelaar
Eksterne bronne
MeSH D014472
FMA 61584
Die naeltjie is in die middel van die sirkel op hierdie skets van die Vitruviaanse Man deur Leonardo da Vinci.

’n Naeltjie is ’n uitstaande, plat of hol plek aan die abdomen waar die naelstring vas was.[1] Alle plasentale soogdiere, insluitende die mens, het ’n naeltjie.[2]

  1. "Definition of NAVEL". www.merriam-webster.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
  2. "Why don't other animals have belly buttons like ours?". Besoek op 27 Mei 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy