Nanterre

Nanterre
Wapen van Nanterre
Wapen
Nanterre is in Frankryk
Nanterre
Nanterre
Koördinate: 48°53′56″N 2°11′49″O / 48.89889°N 2.19694°O / 48.89889; 2.19694
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Île-de-France
Département Hauts-de-Seine
ArrondissementNanterre
KantonNanterre-Nord, Nanterre-Sud-Est, Nanterre-Sud-Ouest
Regering
 • BurgemeesterPatrick Jarry
Oppervlak
 • Totaal12,19 km2 (4,71 vk. myl)
Hoogte
22–127 m (72–417 ft)
Bevolking
 • Totaal89 476
 • Digtheid7 340/km2 (19 000/vk. myl)
Poskode
92000
Skakelkodes92050
Webwerfnanterre.fr

Nanterre is 'n westelike voorstad van die Franse hoofstad Parys, sowat 11,1 kilometer van die Paryse stadsentrum af, met 'n oppervlak van 12,1 vierkante kilometer en meer as 89 000 inwoners. Nanterre is die prefektuur (hoofstad) van die département Hauts-de-Seine en die setel van die Arrondissement van Nanterre. Die Universiteit van Parys X-Nanterre is een van die grootste in die metropolitaanse gebied van Parys.

La Défense, die sentrale besigheidsdistrik van Parys, strek oor die oostelike deel van Nanterre (dit maak ook deel uit van die voorstede Courbevoie en Puteaux). Die belangrikste nywerhede in Nanterre is motorvervaardiging, masjienbou, metaal- en voedselverwerking en skoonheidsmiddels.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy