Natuurfotografie

'n Natuurfotograaf aan die werk.

Natuurfotografie is dié tak van fotografie wat spesialiseer in die fotografeer van die natuur. Die fotograwe is gespesialiseer in die maak van foto's van landskappe, diere, plante en nabyskote van natuurlike tonele en teksture.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy