Nefilim

Die Reuse (hebreeus נְפִילִים nephilim "reuse", die meervoud van naphíl[1]) was in die Hebreeuse Bybel / Ou Testament groot hibriede wesens, die kinders van bonatuurlike wesens (engele) en menslike vrouens (Genesis 6:1-4). Die reuse was groter en sterker as mense en volgens die Apokriewe was hulle vol van boosheid.

  1. Marcus Jastrow: Dictionary of the Targumim, the Talmud Babli and Yerushalmi, and the Midrashic. 1926, S. 924.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy