Neodimium

60 praseodimiumneodimiumprometium
-

Nd

U
Algemeen
Naam, simbool, getal neodimium, Nd, 60
Voorkoms silwergeel metaal
Chemiese reeks lantaniede
Groep, periode, blok 3, 6, f
Atoommassa 144,242[1] (1) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 4f46s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 22, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 7,0[2] g/cm³
Smeltpunt 1 297 K
(1024[2] °C)
Kookpunt 3 347 K
(3 074[2] °C)
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur dubbelheksagonaal diggepak
Strukturbericht-kode A3'
Ionisasie-energieë 1ste: 533 kJ/mol
2de: 1040 kJ/mol
3de: 2130[2] kJ/mol
Vernaamste isotope
Isotope van neodimium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
142Nd 27,2% [3] Nd is stabiel met 82 neutrone
143Nd 12,2% Nd is stabiel met 83 neutrone
144Nd 23,8% Nd is stabiel met 84 neutrone
145Nd 8,3% Nd is stabiel met 85 neutrone
146Nd 17,2% Nd is stabiel met 86 neutrone
148Nd 5,7% Nd is stabiel met 88 neutrone
150Nd 5,6% Nd is stabiel met 90 neutrone

Neodimium is 'n element wat in 1885 deur Carl Auer von Welsbach ontdek is.[2]

Die element is 'n glansende silwergeel metaal wat taamlik reaktief is. Dit oksideer aan die lug en moet só gestoor word dat dit nie met lug in kontak kom nie. Dit reageer ook stadig met koue en vinnig met warme water.[2]

  1. Standard Atomic Weights 2013. Commission on Isotopic Abundances and Atomic Weights
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 2,5 "lenntech" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Mei 2020.
  3. "webelements" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy