Neuengamme

Plaashuis in Hamburg-Neuengamme
Plaashuis in Hamburg-Neuengamme

Neuengamme is 'n kwartier van Hamburg, Duitsland, wat geleë is in die Bergedorf gemeente naby die Dove Elbe rivier ('n sytak van die Elbe rivier). Die bevolkingsgetalle van hierdie landelike kwartier, wat deel is van die Vierlande, was in 2016 3,691 siele.

Gedurende die bewind van die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty was die Neuengamme-konsentrasiekamp in Neuengamme geleë.[1]

  1. Artikel vertaal vanuit die Engelse Wikipedia artikel

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy