Niekerkshoop

Niekerkshoop
Niekerkshoop
Niekerkshoop
Niekerkshoop is in Noord-Kaap
Niekerkshoop
Niekerkshoop
 Niekerkshoop se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°19′36″S 22°50′13″O / 29.32667°S 22.83694°O / -29.32667; 22.83694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitSiyathemba
Stigting1902
Oppervlak
 • Totaal31,01 km2 (11,97 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 830
 • Digtheid59/km2 (150/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.8%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense91.9%
 • Swart mense6.6%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.8%
 • Tswana 1.4%
 • Engels 0.2%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
8930
Skakelkode053

Niekerkshoop is 'n dorp in die provinsie Noord-Kaap (Suid-Afrika). Die dorp is 75 km suidwes van Griekwastad en 42 km noordnoordoos van Prieska in die suidelike voorheuwels van die Asbesberge.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Niekerkshoop". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy