Nieuwoudtville

Nieuwoudtville
NG Kerk Nieuwoudtville
NG Kerk Nieuwoudtville
Nieuwoudtville is in Noord-Kaap
Nieuwoudtville
Nieuwoudtville
 Nieuwoudtville se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 31°22′S 19°6′O / 31.367°S 19.100°O / -31.367; 19.100
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitHantam
Stigting1897
Oppervlak
 • Totaal26,26 km2 (10,14 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 093
 • Digtheid80/km2 (200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense8.2%
 • Indiërs/Asiërs1.6%
 • Bruin mense80.6%
 • Swart mense9.0%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.1%
 • Engels 3.1%
 • Ander 1.8%
Poskode (strate)
8180
Skakelkode027
Die NG kerk op Nieuwoudtville. Die hoeksteen is op 3 Februarie 1906 gelê en die gebou is ingewy op 23 April 1907. Die argitek was John Gaisford.

Nieuwoudtville is 'n klein dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Die dorp is in 1897 deur die Nieuwoudt familie gestig. Die Nieuwoudtvillewaterval is naby die dorp terwyl die Vanrhynspas net wes van die dorp op die R27-provinsiale pad is.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Nieuwoudtville". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy