Nongoma

Nongoma

Zoeloe: kwaNongoma
'n Straat in Nongoma
'n Straat in Nongoma
Nongoma is in KwaZulu-Natal
Nongoma
Nongoma
 Nongoma se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 27°53′S 31°38′O / 27.883°S 31.633°O / -27.883; 31.633
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikZululand
MunisipaliteitNongoma
Stigting1887
Oppervlak
 • Totaal8,50 km2 (3,28 vk. myl)
Hoogte
802 m (2 631 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 629
 • Digtheid898/km2 (2 330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.9%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense0.8%
 • Swart mense97.0%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Zoeloe 92.7%
 • Engels 2.3%
 • Ndebele 1.2%
 • Ander 3.8%
Poskode (strate)
3950
Skakelkode035

Nongoma is 'n klein dorp, en die setel van die Nongoma Plaaslike Munisipaliteit, in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit lê sowat 300 km noord van Durban en 56 km van Ulundi, die hoofstad van Zululand. Die dorp het in 2011 'n bevolking van 7 629 gehad.[1] Die R618-streeksroete gaan deur die dorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Nongoma". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy