Northamptonshire

Northamptonshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Northamptonshire
Hoofstad Northampton
Oppervlakte 2 364 km²
Bevolking 741 200 (2017)
Bevolkingsdigtheid 313 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Northamptonshire
Administratiewe setel Northampton
ISO 3166-2: GB-NTH
Oppervlakte 2 364 km²
Bevolking 741 200 (2017)
Bevolkingsdigtheid 313 inw./km²
Webtuiste www.northamptonshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Suid-Northamptonshire
  2. Northampton
  3. Daventry
  4. Wellingborough
  5. Kettering
  6. Corby
  7. Oos-Northamptonshire

Northamptonshire (uitgespreek /nɔrˈθæmptənʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Northampton, Kettering en Corby.

Northamptonshire het 'n geskatte bevolking van 741 200 in 2017 gehad (waarvan 95,1% Blank was) en is dus die 33ste grootste graafskap in die land.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in