Notwanerivier

Notwanerivier
Die Gaboronedam in die Notwanerivier
Die Gaboronedam in die Notwanerivier
Die Gaboronedam in die Notwanerivier
Stroomgebied NoordwesBotswana
Monding Limpoporivier
Monding-hoogte 847 m
Ligging van Notwanerivier op 'n kaart (Botswana)
Notwanerivier
Notwanerivier
Koördinate: 23°44′49.5″S 26°57′44.5″O / 23.747083°S 26.962361°O / -23.747083; 26.962361

Die Notwanerivier is 'n sytak van die Limpoporivier. Dit ontspring in Noordwes in Suid-Afrika, strek vir 'n lang ent kronkelend as die internasionale grens met Botswana, en vloei dan deur die Gaboronedam en die stad Gaborone in Botswana. Die Notwane mond uit in die Limpoporivier op die grens met Suid-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy