Noupoort

Noupoort
Uitsig oor Noupoort
Uitsig oor Noupoort
Noupoort is in Noord-Kaap
Noupoort
Noupoort
 Noupoort se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 31°11′S 24°57′O / 31.183°S 24.950°O / -31.183; 24.950
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitUmsobomvu
Oppervlak
 • Totaal10,2 km2 (3,9 vk. myl)
Hoogte
1 494 m (4 902 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 848
 • Digtheid769/km2 (1 990/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.7%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense41.5%
 • Swart mense54.0%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Xhosa 48.2%
 • Afrikaans 47.7%
 • Engels 1.5%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
5950
Skakelkode049843
Die sakesentrum van Noupoort
Die NG gemeente Noupoort het op 20 November 1944 van die NG gemeente Colesberg afgestig.
Die Oorlogsmuseum. Britse soldate het dit in die Anglo-Boereoorlog begin bou as 'n Anglikaanse kerkie, maar dis eers later voltooi.
Byna al die spoorweggeboue op Noupoort se groot stasie is bouvallig.
Die Babbelbekkies-kleuterskool word gehuisves in een van die min geskiedkundige geboue op Noupoort.

Noupoort is 'n plattelandse dorp en was eens 'n belangrike spoorwegsentrum in die suidooste van die Noord-Kaap in Suid-Afrika. Die N9 nasionale pad gaan langs die dorp verby.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Noupoort en Kwazamuxolo Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy