Nusantara

Nusantara

Ibu Kota Nusantara

Hoofstad Nusantara
Amptelike seël van Nusantara
Seël
Nusantara is in Indonesië
Nusantara
Nusantara
Koördinate: 1°03′40″S 116°40′50″O / 1.06111°S 116.68056°O / -1.06111; 116.68056
LandVlag van Indonesië Indonesië
ProvinsieKalimantan Timur
Gestig op15 Februarie 2022
Regering
 • TipeHoofstadoewerheid
 • HoofBambang Susantono
Oppervlak
 • Stad2 561,42 km2 (988,97 vk. myl)
 • Stedelik
561,80 km2 (216,91 vk. myl)
TydsoneUTC+8
Skakelkodes(+62) 542
Webwerfikn.go.id

Nusantara (Indonesies: [nusanˈtara]), amptelik die Hoofstad Nusantara (Ibu Kota Nusantara), is die beplande hoofstad van Indonesië en sal in 2024 ingewy word. Die beplande stad sal Djakarta, wat sedert 1945 as hoofstad dien, vervang. Dit is langs die ooskus van Borneo in die huidige provinsie Oos-Kalimantan geleë en sal 'n gebied van 2561 km² beslaan met 'n heuwelagtige landskap met bosse en 'n baai.[1][2]

Die stad Nusantara sal na verwagting 'n nuwe provinsie vorm wat van Oos-Kalimantan afgestig sal word,[3] soos dit met die hoofstadstreek Djakarta ook gebeur het. Die bouwerk aan Nusantara sal na verwagting in Julie 2022 begin.[4]

  1. (en) "Nusantara Becomes The Name Of The New Capital City, This Is What It Means". VOI.id. 17 Januarie 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2022. Besoek op 17 Januarie 2022.
  2. (en) Diana Mariska (17 Januarie 2022). "Nusantara Is the Name of Indonesia's New Capital". TheIndonesia.id. Besoek op 17 Januarie 2022.
  3. (id) Akhyari Hananto (19 Desember 2019). "Menyambut Provinsi Baru di Ibu Kota Baru". Good News from Indonesia. Besoek op 5 Januarie 2022.
  4. (id) Trio Hamdani (3 Februarie 2022). "Konstruksi Ibu Kota Baru Dimulai Setelah Juli 2022". detikfinance. Besoek op 2 Februarie 2022.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy