Odendaalsrus

Odendaalsrus
Straat in Odendaalsrus
Straat in Odendaalsrus
Odendaalsrus is in Vrystaat
Odendaalsrus
Odendaalsrus
 Odendaalsrus se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°52′0″S 26°41′0″O / 27.86667°S 26.68333°O / -27.86667; 26.68333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMatjhabeng
Stigting1949
Oppervlak
 • Totaal30,61 km2 (11,82 vk. myl)
Hoogte
1 339 m (4 393 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal9 393
 • Digtheid307/km2 (800/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense41.3%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense1.1%
 • Swart mense56.6%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 46.8%
 • Sotho 31.9%
 • Xhosa 7.7%
 • Engels 5.9%
 • Ander 7.7%
Poskode (strate)
9480
Poskode (posbusse)
9480
Skakelkode057

Odendaalsrus is die oudste mynboudorp in die Lejweleputswa Distriksmunisipaliteit in die Vrystaat provinsie, Suid-Afrika. Die dorp lê 16 km noord van Welkom, 11 km suid van Allanridge en is deel van die Vrystaatse Goudveld.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Odendaalsrus". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy