Oder-Spree

Oder-Spree
Wapen Ligging in Duitsland
Basiese gegewens
Deelstaat: Brandenburg
Administratiewe setel: Beeskow
Oppervlakte: 2 242,71 vk km
Bevolking: 178 849 (31 Desember 2016)
Bevolkingsdigtheid: 79,7 inwoners per vk km
Kenteken: LOS
Administratiewe verdeling: 38 munisipaliteite
Landrat: Rolf Lindemann (SPD)
Amptelike webwerf: oder-spree.de
Ligging in Brandenburg

Oder-Spree (amptelik Landkreis Oder-Spree, Neder-Sorbies Wokrejs Odra-Sprjewja) is 'n administratiewe distrik van die Duitse deelstaat Brandenburg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy