Oefa

Oefa
Уфа

Ligging van Oefa in Europa Wapen
Vlag
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Outonome Republiek Basjkortostan
 Koördinate 54°45′N 55°58′E / 54.750°N 55.967°O / 54.750; 55.967
 Stigting 1574
 Stadstatus 1586
 Oppervlakte:  
 - Totaal 710.16 vk km
 Hoogte bo seevlak 150 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 1 077 719
 - Bevolkingsdigtheid 1 466/vk km
 Tydsone UTC +5
 - Somertyd UTC +6
 Burgemeester Oelfat Moestafin
 Amptelike webwerf www.ufacity.info Geargiveer 18 Maart 2016 op Wayback Machine

Oefa (Russies: Уфа́; Basjkiries: Өфө, Öfö; Tartaars: Уфа, Ufa) is die hoofstad van Basjkortostan, 'n outonome republiek in die Russiese Federasie, met 'n bevolking van sowat 1,1 miljoen. Oefa, wat in 1574 gestig is, is 1 340 km suidoos van Moskou geleë.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy