Oekase

’n Voorbeeld van ’n moderne oekase: vir die aanstelling van ’n ambassadeur.

’n Oekase (Russies: указ, oekaz) was in die Russiese Ryk ’n proklamasie van die tsaar, regering of patriarg wat regsgeldig was. Dit kan ook as "edik" of "verordening" vertaal word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy