Oewerkonyn

Oewerkonyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Bunolagus

Thomas, 1929
Spesie:
B. monticularis
Binomiale naam
Bunolagus monticularis
(Thomas, 1903)
Verspreiding

Die oewerkonyn (Bunolagus monticularis) is inheems aan 'n baie klein deel van die Karoo en die kans is groot dat dit gaan uitsterf. Daarom kom die dier voor op die rooilys van bedreigde spesies (IUBN-rooilys).

  1. Collins et al. (2003). Bunolagus monticularis. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 2006-05-11.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy