Okiep

Okiep

O'okiep
Ventilasieskag van die ou kopermyn
Ventilasieskag van die ou kopermyn
Okiep is in Noord-Kaap
Okiep
Okiep
 Okiep se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°35′45″S 17°52′51″O / 29.59583°S 17.88083°O / -29.59583; 17.88083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikNamakwa
MunisipaliteitNama Khoi
Stigting1862
Oppervlak
 • Totaal38,63 km2 (14,92 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 304
 • Digtheid163/km2 (420/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.1%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense93.8%
 • Swart mense3.8%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.2%
 • Xhosa 1.0%
 • Ander 2.7%
Poskode (strate)
8270
Skakelkode027
Ventilasieskag van die Kaapse Kopermaatskappy gebou in 1880
Die Kaap Koper-medalje wat toegeken is aan mense wat Okiep verdedig het.

Okiep is 'n dorp in Suid-Afrika se provinsie Noord-Kaap en geleë in Namakwaland, 8 km noord van Springbok en 11 km suidwes van Concordia. Dit is gestig in 1862 nadat koper hier ontdek is. Die naam is vroeër geskryf as O'okiep, en beteken in Nama plek van brak water.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Okiep". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy