Ontmensliking

In hierdie bekende foto van die Warskou Ghetto-opstand versamel Josef Blösche (ver regs) en ander Nazi-soldate Jode vir vervolging.

Ontmensliking kan as ’n gedrag of proses beskryf word wat die individualiteit van ander ondermyn. As proses kan dit as die teenoorgestelde van personifikasie verstaan word – ’n stylfiguur waar menslike eienskappe aan nielewende voorwerpe of 'n abstraksie toegeken word; ontmensliking is die miskenning van hierdie selfde eienskappe.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy