Otjiwarongo

Otjiwarongo
Uitsig oor Otjiwarongo
Uitsig oor Otjiwarongo
Wapen van Otjiwarongo
Wapen
Otjiwarongo is in Namibia
Otjiwarongo
Otjiwarongo
Koördinate: 20°27′51″S 16°39′10″O / 20.46417°S 16.65278°O / -20.46417; 16.65278
LandVlag van Namibië Namibië
StreekOtjozondjupa
Stigting1892
Bevolking
 • Totaal22 960
TydsoneUTC+2 (SAST)
Areakode
067
Webwerfhttp://www.otjiwarongomun.org
Die NG kerk Otjiwarongo.

Otjiwarongo is 'n dorp in Namibië in die administratiewe afdeling Otjozondjupa, 69 km suidoos van Outjo en 252 km noordwes van Windhoek met 'n geskatte bevolking in 2010 van 22 964. Dit is 'n vername sentrum vir beesboerdery. Die B1-hoofweg gaan deur die dorp.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy