Pacaltsdorp

Pacaltsdorp
Kerk op Pacaltsdorp
Kerk op Pacaltsdorp
Pacaltsdorp is in Wes-Kaap
Pacaltsdorp
Pacaltsdorp
 Pacaltsdorp se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°1′S 22°27′O / 34.017°S 22.450°O / -34.017; 22.450
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitGeorge
Oppervlak
 • Totaal10,19 km2 (3,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal16 400
 • Digtheid1 609/km2 (4 170/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.7%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Swart mense4.7%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 92.2%
 • Engels 4.4%
 • Xhosa 1.7%
 • Ander 1.7%
Skakelkode044

Pacaltsdorp is 'n voorstad van George, Wes Kaap. In die Apartheidsera is dit die bruinwoonbuurt wat met George geassosieer, maar onafhanklik geadministreer is. Die N2 nasionale pad gaan daardeur. Die dorpie het ontstaan uit 'n sendingstasie wat hier begin is in 1813 deur eerwaarde Carl August Pacalt van Duitse oorsprong. Die dorp is na hom vernoem uit erkenning van sy werk in die gemeenskap.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Pacaltsdorp". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy