Paleomagnetisme

Paleomagnetisme is die navorsing van die magnetisasie en sy rigting van gesteentes van 'n bepaalde ouderdom.

Daar is party minerale wat by hulle vorming deur die magnetiese veld van die aarde permanent gemagnetiseer word. Meting van hulle magnetisasie kan daardeur inligtings verskaf oor die magneetveld van die aarde op die moment van vorming. Daaruit kan afgelei word op watter breedtegraad die gesteente gevorm is en watter rigting die magneetveld toe gehad het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy