Pantar

Pantar
Inheemse naam: Pulau Pantar,
Gale Awa
Die Alor-argipel
Die Alor-argipel
Geografie
Ligging Suidoos-Asië
Koördinate 08°25′S 124°07′O / 8.417°S 124.117°O / -8.417; 124.117
Argipel Klein-Soenda-eilande

Oppervlakte 728 vk km

Administrasie
Vlag van Indonesië Indonesië
Provinsie Oos-Nusa Tenggara

Hoofstad Alor
Grootste stad Baranusa en Kabir

Demografie
Bevolking 39 856

Pantar is 'n eiland in die Indonesiese provinsie Oos-Nusa Tenggara wat tot die Alor-argipel behoort.

Die eiland is noordelik van Timor en westelik van Alor geleë. Dit is 50 km lank en 29 km breed. Die oppervlakte is 720 km². Dit tel omtrent 30 000 inwoners.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy