Paratipe

’n Paratipe van Lepidothrix vilasboasi (Sick, 1959) in die Museum vir Natuurkunde in Berlyn.
’n Paratipe van Cadurcotherium nouleti.

’n Paratype is ’n tegniese benaming vir aanvullende materiaal of ’n aanvullende monster van ’n lewende of uigestorwe organisme, meestal in ’n museum, wat naas die holotipe help om ’n takson te definieer. Daar bestaan meestal verskeie paratipes van ’n organisme, maar soms is daar net ’n holotipe. Die opvatting verskil in dier- en plantkunde.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy