Paulpietersburg

Paulpietersburg
Uitsig oor Hoogstraat met Dumbeheuwel in die agtergrond
Uitsig oor Hoogstraat met Dumbeheuwel in die agtergrond
Paulpietersburg is in KwaZulu-Natal
Paulpietersburg
Paulpietersburg
 Paulpietersburg se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 27°25′S 30°49′O / 27.417°S 30.817°O / -27.417; 30.817
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikZululand
MunisipaliteiteDumbe
Stigting1888[1]
Oppervlak
 • Totaal36,56 km2 (14,12 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal1 859
 • Digtheid51/km2 (130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense37.3%
 • Indiërs/Asiërs1.5%
 • Bruin mense1.0%
 • Swart mense56.7%
 • Ander3.6%
Taal (2011)
 • Zoeloe 48.8%
 • Afrikaans 23.1%
 • Engels 11.5%
 • Ander 16.6%
Poskode (strate)
3180
Poskode (posbusse)
3180
Skakelkode034

Paulpietersburg is 'n dorp in die noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 1 859 in 2011 gehad en is genoem na Paul Kruger en Piet Joubert.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 15 Januarie 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Paulpietersburg". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy