Perchloorsuur

Eienskappe

Algemeen

Naam Perchloorsuur 
Sistematiese naam Chloor(VII)suur 
Ander name Hiperchloorsuur[1]
Struktuurformule van Perchloorsuur
Struktuurformule van Perchloorsuur
Chemiese formule HClO4
Molêre massa 100,46 g•mol-1
CAS-nommer 7601-90-3  
Voorkoms kleurlose vloeistof  
Reuk reukloos
Fasegedrag
Smeltpunt
[2]
Kookpunt 203 °C (aseotroop)[2]
Digtheid 1,768 g•cm-3
Oplosbaarheid mengbaar in water

Suur-basis eienskappe

pKa −15,2

Veiligheid

Flitspunt 113 °C[2] (geslote koppie)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Sestig persent perchloorsuur in 'n glas bottel

Perchloorsuur is 'n minerale suur met die formule HClO4. Gewoonlik as 'n waterige oplossing gevind, is hierdie kleurlose verbinding 'n sterker suur as swaelsuur, salpetersuur en soutsuur. Dit is 'n kragtige oksideermiddel wanneer dit warm is, maar waterige oplossings tot ongeveer 70% per gewig by kamertemperatuur (wat aseotrope genoem word) is oor die algemeen veilig, en vertoon slegs sterk suur eienskappe en geen oksiderende eienskappe nie. Perchloorsuur is nuttig vir die voorbereiding van perchloraatsoute, veral ammoniumperchloraat, 'n belangrike vuurpylbrandstofkomponent. Perchloorsuur is soms gevaarlik en vorm maklik potensieelplofbare mengsels.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Fomon
  2. 2,0 2,1 2,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named msds2008

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy