Perdekop

Perdekop
Perdekop is in Mpumalanga
Perdekop
Perdekop
 Perdekop se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 27°9′53″S 29°37′29″O / 27.16472°S 29.62472°O / -27.16472; 29.62472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikGert Sibande
MunisipaliteitPixley ka Seme
Oppervlak
 • Totaal7,73 km2 (2,98 vk. myl)
Hoogte
1 739 m (5 705 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal5 081
 • Digtheid657/km2 (1 700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.4%
 • Indiërs/Asiërs1.7%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense97.4%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Zoeloe 82.3%
 • Suid-Sotho 9.9%
 • Engels 1.7%
 • Ndebele 1.5%
 • Ander 4.6%
Poskode (strate)
2465
Poskode (posbusse)
2465
Skakelkode017

Perdekop is 'n nedersetting geleë digby 'n 1 889 m hoë koppie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorpie is 47 km suidoos van Standerton.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Perdekop". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy