Petrusburg

Petrusburg
Petrusburg is in Vrystaat
Petrusburg
Petrusburg
Koördinate: 29°7′0″S 25°25′0″O / 29.11667°S 25.41667°O / -29.11667; 25.41667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistriksmunisipaliteitXhariep
Plaaslike MunisipaliteitLetsemeng
Stigting1891
Genoem naPetrus Albertus Venter
Oppervlak
 • Totaal19,0 km2 (7,3 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal8 435
 • Digtheid440/km2 (1 100/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
9932
Skakelkodes053

Petrusburg is 'n klein landboudorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Bloemfontein en Kimberley. Die dorp is genoem na Petrus Albertus Venter. Sy boedel het die geld voorsien om die plaas Diepfontein te koop waarop die dorp uitgelê is. Die dorp en omliggende omgewing (Bolokanang) word bedien deur die Gekombineerde Skool AJC Jooste.

  1. Hoofplek Petrusburg tydens die 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy