Petrusville

Petrusville
Petrusville is in Noord-Kaap
Petrusville
Petrusville
 Petrusville se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°5′S 24°39′O / 30.083°S 24.650°O / -30.083; 24.650
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitRenosterberg
Stigting1877
Oppervlak
 • Totaal58,60 km2 (22,63 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal5 211
 • Digtheid89/km2 (230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.1%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense56.6%
 • Swart mense40.0%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 63.3%
 • Xhosa 31.4%
 • Sotho 1.9%
 • Engels 1.7%
 • Ander 1.8%
Poskode (strate)
8770
Poskode (posbusse)
8770
Skakelkode053

Petrusville is 'n dorp in die Oos-Karoo, in die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, suidwes van die Vanderkloofdam. Die dorp is 45 km noord van Philipstown.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Petrusville". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy