Phalaborwa

Phalaborwa
Phalaborwa is in Limpopo
Phalaborwa
Phalaborwa
 Phalaborwa se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°56′S 31°7′O / 23.933°S 31.117°O / -23.933; 31.117
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitBa-Phalaborwa
Stigting1957
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
 • BurgemeesterMerriam Malatji (ANC) (ANC)
Oppervlak
 • Totaal193,33 km2 (74,65 vk. myl)
Hoogte
435 m (1 427 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal13 108
 • Digtheid68/km2 (180/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense56.4%
 • Indiërs/Asiërs1.5%
 • Bruin mense1.9%
 • Swart mense39.8%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans51.0%
 • Tsonga11.1%
 • Engels15.1%
 • Noord-Sotho10.8%
 • Ander12.0%
Poskode (strate)
1389
Poskode (posbusse)
1390
Skakelkode015
WebwerfPhalaborwa trade and tourism

Phalaborwa is 'n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê digby die Krugerwildtuin aan die oostekant van die provinsie, ongeveer 150 km oos van Polokwane, die hoofstad van die provinsie, en 104 km oos van Tzaneen.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Phalaborwa". Sensus 2011.
  2. Raper, Peter. Dictionary Of Southern African Place Names (in Engels). HRC/RGN. p. 363.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy