'n Plat-12 is 'n 12-silinderbinnebrandenjin in 'n plat opset. Skaarser, wyer, en veel laer as 'n V12, word 'n plat-12 uitsluitlik gebruik in middelnjinsportmotors en selde vir produksiemotors.
Die enjin het 'n natuurlik-laer swaartepunt as 'n V12, maar moet ietwat hoër in die enjinruim gemonteer word om vryhoogte aan die uitlaatstelsel te voorsien (ses buise aan elke kant).