Plooidal

'n Diagram met die plooidal en -rug aangedui.

'n Plooidal of sinklien (Engels: syncline) is in struktuurgeologie ’n plooi met jonger lae nader aan die plooi-as, of middel van die struktuur, terwyl die plooirug die omgekeerde van die plooidal is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy