Poker

'n Pokertafel.

Poker is 'n gewilde kaartspeletjie wat in dobbelary of vir vermaak gebruik word. Die algemeenste formaat is waar 'n aantal spelers meeding om 'n sentrale pot waarin elke speler weddenskappe plaas. Die speler met die beste kombinasie kaarte wen die sentrale pot of 'n speler wen die pot wanneer die speler 'n weddenskap in die sentrale pot maak wat deur geen ander speler geroep word nie. Poker kan ook verwys na videopoker, 'n tipe dobbelmasjien wat algemeen in dobbelhuise voorkom en waarin spelers teen die dobbelhuis meeding.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy