Priapisme

Priapisme
Klassifikasie en eksterne bronne
Fresko van Priapos in Pompeji.
Fresko van Priapos in Pompeji.
ICD-10 N48.3
ICD-9 607.3
DiseasesDB 25148
eMedicine med/1908
MeSH D011317
Mediese waarskuwing

Priapisme is ’n toestand waar ’n penis ure lank hard bly sonder dat daar stimulasie is of nadat stimulasie geëindig het. Daar is drie soorte: iskemies, (laevloei), nie-iskemies (hoëvloei) en terugkerend iskemies (onderbroke). Die meeste gevalle is iskemies; dit is gewoonlik pynlik terwyl nie-iskemiese priapisme nie is nie. By iskemiese priapisme is die grootste deel van die penis hard, maar nie die eikel nie; by nie-iskemiese priapisme is die hele penis halfstyf.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy