Pringlebaai

Pringlebaai

Pringle Bay
'n Uitsig oor Pringlebaai
'n Uitsig oor Pringlebaai
Pringlebaai is in Wes-Kaap
Pringlebaai
Pringlebaai
 Pringlebaai se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°21′0″S 18°49′0″O / 34.35000°S 18.81667°O / -34.35000; 18.81667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Oppervlak
 • Totaal3,26 km2 (1,26 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal801
 • Digtheid246/km2 (640/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense84.0%
 • Bruin mense5.5%
 • Swart mense8.0%
 • Ander2.5%
Taal (2011)
 • Engels 50.5%
 • Afrikaans 44.3%
 • Ander 5.2%
Poskode (strate)
7196
Skakelkode028
'n Uitsig oor Pringlebaai

Pringlebaai is 'n vakansiedorpie aan die oostekant van die ingang na Valsbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is regoor Kaappunt wat aan die ander kant van Valsbaai is. Die R44-hoofpad (Clarence-rylaan) volg die kuslyn van Valsbaai vanaf Strand, gaan deur Rooiels, dan Pringlebaai, swaai oos, gaan verby Hangklip na Bettysbaai.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Pringlebaai". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy