Probleemoplossing

Probleemoplossing is 'n proses wat deurloop word om 'n oplossing vir 'n probleem te vind. Tydens die proses word generiese of ad hoc-metodes in 'n ordelike wyse ingespan. Sommige van die tegnieke wat in kunsmatige intelligensie, rekenaarwetenskap, ingenieurswese, wiskunde, medisyne, ens. ontwikkel is, is verwant aan geestelike probleemoplossingstegnieke wat in die sielkunde bestudeer word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy