Puteaux

Puteaux
Rue Voltaire
Rue Voltaire
Koördinate: 48°53′06″N 2°14′20″O / 48.885°N 2.2389°O / 48.885; 2.2389
LandFrankryk
StreekÎle-de-France
DépartementHauts-de-Seine
ArrondissementNanterre
KantonCourbevoie-2
Parys en binnekringse départemente

Puteaux (Franse uitspraak: ​[pyto]) is 'n commune in die westelike voorstede van Parys, Frankryk. Dit is geleë in die hart van die Hauts-de-Seine Département, 8,7 kilometres (5,4 mi) vanaf die middestad van Parys. Met ingang 2016 beskik dit oor 'n bevolking van 44,941 siele.

La Défense, Parys se sakedistrik, waarin van die hoogste geboue in die metropolitaanse gebied voorkom, is versprei oor die noordelike deel van Puteaux en dele van die naburige communes van Courbevoie en Nanterre. Die inwoners van Puteaux word in Frans Putéoliens genoem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy