Pylos

Pylos

Πύλος
Stad
Die baai van Pylos
Die baai van Pylos
Pylos is in Greece
Pylos
Pylos
Koördinate: 36°55′N 21°42′O / 36.917°N 21.700°O / 36.917; 21.700
LandVlag van Griekeland Griekeland
StreekPeloponnesos
Streeks-eenheidMessenia
MunisipaliteitPylos-Nestoras
Oppervlak
 • Totaal143,91 km2 (56 vk. myl)
Hoogte
3 m (10 ft)
Bevolking
 • Totaal5 287
 • Digtheid37/km2 (95/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (OET)
 • SomertydUTC+3 (OEST)
Poskode
240 01
Skakelkodes27230

Pylos (Grieks: Πύλος), histories ook bekend onder sy Italiaanse naam, Navarino, is ’n dorp en voormalige munisipaliteit op Peloponnesos, Griekeland. Dit is die belangrikste hawe aan Navarino-baai. Die dorp het 2 767 inwoners.

Pylos het ’n lang geskiedenis en was in Neolitiese tye al bewoon. Dit was ’n belangrike koninkryk in die Miceense tydperk; dit bevat ruïnes van die sogenaamde Paleis van Nestor wat tans uitgegrawe word en genoem is na Nestor, die koning van Pylos in Homeros se Ilias.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy